OPVOLG Ps119:105 en skrifstudies ~ VRAE na binne: VRAE: 1. Oor - TopicsExpress



          

OPVOLG Ps119:105 en skrifstudies ~ VRAE na binne: VRAE: 1. Oor watter saak in ons lewe praat die Bybel hier met ons? 2. Waar begin elke aspek en elke dimensie van dié saak in ons lewe? Hier is twee baie goeie aanhalings oor respek. As jy hierby hou, sal jy dan in ware God-gewilde respek leef? Indien wel: waarom beskou jy dié riglyne vir ? verantwoordelike en nederig-respekvolle leefwyse as volledig? Indien nie: wat kom kort? That you may retain your self-respect, it is better to displease the people by doing what you know is right, than to temporarily please them by doing what you know is wrong. — William Boetcker. Let every man be respected as an individual and no man idolized. - Albert Einstein. 1. Dwelm-afhanklikheid begin nie by dwelms nie. Dit begin waar dwelms begin. 2. Waar begin alle eerbied en respek volgens die Skrif? Begin dit by inkyk of opkyk? 3. Voltooi die volgende: In vandag se Skrifgedeeltes sien ek dat my eerbied vir God…. 4. Kom ons lees die Skrifgedeeltes weer. Die lig word aangeskakel. Alles val in plek wanneer eerbied vir God eerste kom.
Posted on: Sun, 14 Jul 2013 15:02:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015