Ons bejaarde afsluiting saam met die Vereniging van die Blindes - TopicsExpress



          

Ons bejaarde afsluiting saam met die Vereniging van die Blindes was so wonderlik. Hennie Smit (Oom Bertie van Egoli) was eenvoudig net ʼn seën soos altyd. Ons opening uit Psalm 71:18-19 het elke bejaarde se hart oorgevat – “18 En ook tot die ouderdom en die grysheid toe—o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag. 19 Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?"
Posted on: Wed, 18 Sep 2013 10:43:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015