Ons gaan more n biejie in Secunda se dorp in vaar om die show te - TopicsExpress



          

Ons gaan more n biejie in Secunda se dorp in vaar om die show te promote en kaartjies te verkoop. Ons het die Talentvolle Dennis Puth en Migael van Whistfull Whisper gekry om n paar van hul liedjies te kom speel, dan het ons die man met die Rock stem van This far along gekry om n paar liedjies te kom sing, jul ken hom beter as Ettienne wat gewoonlik by Bermuda optree. Ons het ook die Dames van Ultimate Glamour Models gekry om vir Hendrico te help Flyers uit deel. Kom maak n draai tusen Pep en Telkom in Secunda se dorp, kom ontmoet die rede agter die show Hendrico Ackerman. Kaartjies gaan beskikbaar wees en n paar gelukige mense kan ook kaartjies wen!!! Kom maak n draai. Sien jul daar.
Posted on: Fri, 16 Aug 2013 08:42:21 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015