Ons het n Klein swart varkie gekoop so groot solos n pond botter. - TopicsExpress



          

Ons het n Klein swart varkie gekoop so groot solos n pond botter. Ons sit hom in kassie om sy hok te bou. Die volgende oomblik spring hy unit en vat pad. Die buurman druk ure later n drie met hom, en ons ga huis toe. Toe dink vark eers hy is n hoender, maar toe die hoenders hom ignoreer, besluit hy hy Moet n bees wees. Dit het my laat dink hoeveel keer ons n Klein dingetjie in ons lewe onderskat of ignoreer wat later n groot swart vark word. En hoeveel keer ons as christene probeer om erens in die wereld in te pas omdat ons nie as die Here se kinders wil geidentifiseer wil word nie. Liefde
Posted on: Thu, 06 Jun 2013 03:56:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015