Ons hoop moet nie op ’n "wegraping", of ’n "herstelde Israel", - TopicsExpress



          

Ons hoop moet nie op ’n "wegraping", of ’n "herstelde Israel", ens. gevestig wees nie, maar op Jesus Christus en Jesus Christus alleen. Ons hoop lê daarin dat Jesus ons sonde op Golgota weggeneem het en die feit dat Hy dit bevestig het met Sy opstanding uit die dood. Ons hoop is daarop gevestig, dat Jesus aan die regterhand van God se troon sit en oor al die gesag in die hemel en op die aarde beskik (Openb.12:10).
Posted on: Mon, 16 Sep 2013 11:59:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015