Ons was so gebless by die salon Dinsdag toe Fraser en Marta Buchan - TopicsExpress



          

Ons was so gebless by die salon Dinsdag toe Fraser en Marta Buchan ons besoek het om haar naels reg te maak en ons bedien het met gebed. Wow wow wow. Hulle is op pad Kenya toe om Bybels uit te deel en dit val onder oom Angus se Messiah Ministries. Bid asb vir hulle en die twee mensies gaan hulle amazing Love story met ons deel op die her opening na ons revamp in Nov. Ek hou julle op hoogte van sake. Ons het ook vandag ons Alma Laser ontvang wat n permanente haar verwyderaar, sun spots en pigmentasie vlekke verdwyn, spat are word ook behandel en re juvenation is. Ons sal oor 2 weke begin met die bookings.
Posted on: Thu, 03 Oct 2013 10:09:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015