Op die blog Tara Sparling writes kom ek af op die volgende - TopicsExpress



          

Op die blog Tara Sparling writes kom ek af op die volgende kommentaar van ene GregAlt: Ive heard that, in the States, the National Book Award is the kiss of death. A brief spike in sales, but also a reputation of being literary and therefore not generally accessible. Other prizes seem to have a similar effect. Ek wonder daaroor. Ek moet eerlik sê dat Booker-pryswenners byvoorbeeld my oor die algemeen nie beïndruk nie nadat ek die soveelste keer geprobeer het met The Luminaries. Waar die waarde van daardie boek lê ontgaan my en ek sal seer sekerlik nooit weer een van die skryfster se boeke koop nie, dus wat my betref is Greg doodreg.
Posted on: Thu, 13 Mar 2014 08:48:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015