PARKS TOUCHIES WEDSTRYD VERSLAG WEER----sjoe wat n heerlike - TopicsExpress



          

PARKS TOUCHIES WEDSTRYD VERSLAG WEER----sjoe wat n heerlike wintersdag met geen wind. is dit Pe?? SPELERS---14,13---ANTON WAHEEN HET JY VERDWYN??? Op n heerlike wintersdag en 14 spelers was dit GameOn met team DU MOND teen team GELDENHUYS.Soos n GTI is span Du mond uit die blokke en na n goeie dummy druk "ritilin" kolesky in die hoekie.volgende aan die beurt is dit "6pack"du mond wat n goeie beweeging afrond nadat "subaru"n goeie lyn gehardloop het.na nog n goeie beweeging is dit "GOOFY"marais wat onderskep en n goeie 4om nael na die doellyn.team GELDENHUYS ontwaak na 10 minute uit hul winter slapie en dis die "legend" wat n goeie dummy verkoop en vir "defender" pass wat op sy beurt vir "16V" de klerk gee wat langs die kantlyn afnael met "subaru" op haar hakke los sy hom vir dood agter en druk n briljante drie.volgende is dit andries"goose step" met n briljante backflip en gertjie wat dit afrond.team GELDENHUYS is nou ani brand en weer is dit die"legend" wat n goeie pass gee vir die"defender" wat op sy beurt 2 spelers trek en "16v"de klerk wat met n baie laat switch die manne flous en sy gaan oor vir die drie van die dag.dis hoe later hoe kwaadter en du mond roep sy troepe nader en dis "ritilin" wat sy kaptein anrwoord met n briljante side step,jink links en regs en om die oppenent gly en oorgan ini hoekie.volgende is dit christo "speed and sound" wat die running dummy halve goed benut en vir "6 pack"du mond in die gaping plaas en met net te veel spoed klop hy die defence en druk.team GELDENHUYS antwoord weereens met die "defender" wat "16v"de klerk wegstuur op haar beurt gee sy n goeie binne aangee en net du mond voor hul gee christo n briljante pass deur monty se hande en "16v" druk weer,sy is beslis aan die brand vandag en die kombinasie tussen haar en die "defender" veroorsaak groot probleme vir team du mond.na n uur en 20 minute is dit monty wat black ball roep,klip harde defence van team GELDENHUYS is nie genoeg nie en dis "ritilin" wat laaste lag en n goeie drie druk.gratis AQUELLE na die wedstryd gaan lekker af en almal is dit eens touchies was die wenner vandag.die speler van die wedstryd was beslis lishe"16v"de klerk,die girl het serious spoed en beslis een van die beste defenders by parks.n update op die FBI agent sy was weereens vandag daar en luci die ref is baie beindruk met die manne se spoed,flair en dissipline. geniet jul week almal en volgende sondag ius dit wee GameOn en gratis AQUELLE.
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 17:00:00 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015