PRAAT SAAM ASSEBLIEF ! Ontleed vir my die term in die skrif wat se - TopicsExpress



          

PRAAT SAAM ASSEBLIEF ! Ontleed vir my die term in die skrif wat se : " n vrou moet in stilte by die huis geleer word deur haar man ". Daar is kerke wat dit doen en daars kerke wat nie toelaat dat die vrou voor die gemeente staan om hulle te leer nie. Ek ht al manne gesien wat op staan en die vertrek verlaat waar n vrou moet die woord bedien. Spreuk u mening. Bring asseblief lig op die saak ons moet immers die regte leer oorlewer aan die opkomende generasie.
Posted on: Sat, 14 Sep 2013 12:48:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015