Paar fotos van Joe en Cathy se draadblomme wat hul in Kroningspark - TopicsExpress



          

Paar fotos van Joe en Cathy se draadblomme wat hul in Kroningspark blanke plakkerskmap maak. Hul verkoop tans die blomme teen R 10.00 stuk om sodoende brood en botter op tafel te kan sit. Indien jy in Krugersdopr omgewing woon. Maak draai by die 2 mense en ondersteun hul asseblief. Nie alle blankes in die plakkerskampe is te sleg om te werk. Indien jy hul nie kan ondersteun, ondersteun ons sodat ons ander kan ondersteun om ook eie vis te vang. Hier by Nehemia fokus ons nie om vis (kos uit te deel) ons fokus is om manne en vroue met vlam in gat en wil om beheer te neem, op te spoor, te ondersteun sodat hul eie vis lkan leer vang. Dit is geen maklike taak en vra vir baie opoffering, geduld, liefde, verdraagsaamheid en energie om Woema terug te sit in mense wat al verby moedverloor vlakte gereis het. Tans is ons besig om op welke wyse fondse te bekom sodat ons vir Joe kan help met battery boor waarmee hy die blare vinniger kan spin. Dit is harde werk en soms loop die bloed letterlik uit sy hande en vingers.
Posted on: Mon, 30 Sep 2013 07:02:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015