Post 14698 Ek wil Bcom rek swat my punte is als ini 80 behalwe - TopicsExpress



          

Post 14698 Ek wil Bcom rek swat my punte is als ini 80 behalwe wisk kry ek 65 ekt al aansoek gedoen vir jnr Tukkies maar kry geen terugvoer nie... Ek wil by julle hoor sal ek steeds Bcom rek kan kom swat of moet ek maar gaan vir finansiele wisk... Ekt redelik ondervinding in die rekeningkundige beroep werk elke vakansie saam my niggie en doen mense se boeke... Ek sukkel regtig om my wisk bo 70 te kry ek kry vir Rek in die 90s.. Enige raad???? #moedeloos
Posted on: Sun, 17 Nov 2013 17:23:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015