Post 6046 Hey julle ,, ekt biQii raad nodig ,, sien ek en dii een ou is al amper n jaar uit en toe loop ek in hm vas nou die dag ,, hy add my toe weer op bbm en ons gesels dag en nag mt mekar,, hy kom kuier toe vir my en so vry ons mekaar en jah ,, n paar ure later hoor ek hy en sy meisie is nie uit nie,,nadat ek hm daai middag gevra ht wat gebeur ht en hy se hulle is long gone,, ek weet nie wat om te doenIi want hy ignoreer my al vr 2 dae ,, en as sy meisie/ex uitvind dat ons gesoen ht maak sy my dood (sy hou reeds niks van my nie) ht julle dalk enige raad vr my .. Must I just drop hm and run ?
Posted on: Thu, 15 Aug 2013 05:58:54 +0000