Post 9194 Ek wil net kom af pak! Ek wil net dankie se vir society - TopicsExpress



          

Post 9194 Ek wil net kom af pak! Ek wil net dankie se vir society en al die mense wat bydra tot my hartseer!!! Ek het nie gevra om bietjie oor gewig te wees nie! Mense dink ons stuff ons gesigte maar ek starve myself al vir die afeloope 2weeke!!! Net om iewers te probeer in pas!! Ek weet ek het n amazing persoonlikheid en n hartjie van goud! Maar niemand kan dit raak sien nie! Ek weet eks nie n lelikke meisie nie want mense se vir my eks mooi... Vanoggend staan ek in die spiel en huil terweil ek my gesig vas gryp ek wil nie meer lewe nie en dit is als te danke aan die society!!! Kan julle nie net mense aanvaar soos wat huille is nie? Sien julle nie wat julle doen aan mense nie? Jy dink by om iemand sleg te se gaan jou cool maak! Maar dit doen nie! En ek praat nou nie van elke liewe persoon nie maar hey as jy skuldig voel weil jy die lees weet net as die skoen pas dra hom! Ek probeer gewig verloor maar jammer ek is nie perfek nie... #Hartverskeurdemeisiewatprobeerinpas
Posted on: Fri, 13 Sep 2013 19:11:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015