Prysloos: My seuna kom staan by my en se vir my: al rus ma baie - TopicsExpress



          

Prysloos: My seuna kom staan by my en se vir my: al rus ma baie op die bank, ma het n mansion in die hemel.... terwyl ek net wil tjank vanaand, kom se my seuna vir my sulke mooi woorde, dit beteken so baie vir my om dit van my seunatjie te hoor, dankie Colin, jyt vanaand my aand gemaak al het ek nat gereen om vir jou die garage deur te gaan oopmaak.....daai woorde maak alles weer die moeite werd......eks baie life vir jou.......jys die beste seun wat n ma voor kan vra, my eie blessing.......!
Posted on: Mon, 11 Nov 2013 18:42:21 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015