ROLPOEDING (50 PORSIES) 12 kp meelblom 1 ½ eetl sout 2 eet - TopicsExpress



          

ROLPOEDING (50 PORSIES) 12 kp meelblom 1 ½ eetl sout 2 eet bakpoeier 1 ½ kp botter of margarine gesmelt 6 eiers geklits 1 liter vloeistof – melk of water 3 1/3 kp fyn konfyt 3 liter kookwater 2 ¼ kp suiker Metode: Meng die droë bestandele. Meng die botter, eiers en 1 lter vloeistof Voeg die eiermengsel by die droë bestandele. Die deeg moet nie te styf wees nie. Rol ongeveer 6mm dik uit en sny in bloke van 30cm x 22 cm. Seer met konfyt en rol op. Sit in bakpanne. Meng 3 liter kookwater en suiker en gooi kokend oor die opgerolde deeg. Bak ongeveer 1 uur lank in ‘n warm ond. As rolle dunners is, sal dit gouer gar bak. Dien op met vla wat nie te soet is nie. Elmarie
Posted on: Fri, 30 Aug 2013 06:14:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015