Rapport berig dat die letters “666″ tydens die jongste - TopicsExpress



          

Rapport berig dat die letters “666″ tydens die jongste plaasaanval in bloed op die mure van die opstal geskryf is. Die moorde op David de Villiers en sy vrou Ralie, van Barkly-Oos in die Oos-Kaap vermoor het, was glo deel van satanistiese bedrywighede. Misdaadkenners glo dat die syfers na ‘n bende – die “666″ – verwys wat veral in gevangenisse, skole en townships in Lesotho en die Vrystaat aktief is. bmarksa.org/nuus/jongste-plaasaanval-glo-met-satanisme-verbind/
Posted on: Tue, 22 Oct 2013 17:46:08 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015