Robena Short > Siervos de Dios-Dienaars van God JOU - TopicsExpress



          

Robena Short > Siervos de Dios-Dienaars van God JOU LIEFDES-KONTRAK Ek het n VERBOND met JOU om aan jou GOED te doen, sê die HERE. In My is JY klaar GESEËN met ALLE SEËNINGE in die Hemele (Efes 1:3)! Die vloek teen jou is REEDS GEBREEK ... en My Liefdes-Kontrak met JOU STAAN VAS! Jou grootste SEKURITEIT is nie jou getrouheid nie, maar MY GETROUHEID teenoor JOU, sê die HERE! Al sou jy ook soms swak wees ... EK is ALTYD STERK! En EK is ALTYD aan JOU kant ... tot in EWIGHEID! Jy ONTVANG dit net elke oomblik NUUT
Posted on: Sun, 15 Sep 2013 23:07:03 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015