Rom 8. 31-32.......wat sal ons dan se van hierdie dinge, ,As - TopicsExpress



          

Rom 8. 31-32.......wat sal ons dan se van hierdie dinge, ,As God vir ons is , wie kan teen ons wees? Hy wat selfs sy eie Seun nie gespaar het nie, maar Hom vir ons almal oorgegee het, hoe sal HY nie saam met ons ook ALLES genadiglik skenk nie? Vir iemand wat hier lees...... Onthou,,, God sien jou nie as n verloorder of as n mislukking nie. Al behandel mense jou so,,,,, weet jy net, God sien dit ook raak, al maak hul of jy nie bestaan nie, al sluit hul jou uit in als ......... Onthou ............. Jy het net een lewe hier op aarde om te leef,,,, en dit is,, dat GOD Goed is, en dat HY jou liefhet... BID EN VIR JOU SAL GEGEE WORD,,,,,,,maar onthou,,,, Ps 23.1 Die Here is my HERDER;; NIKS sal my ontbreek nie.... HALLELUJA
Posted on: Wed, 28 Aug 2013 07:01:29 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015