Rom 8 v 35 Wie sal on skei van die liefde van Christus? - TopicsExpress



          

Rom 8 v 35 Wie sal on skei van die liefde van Christus? Verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard. Vers 37 Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het....Jesus sit aan die regterhand van God en Hy pleit vir my en jou. Ons het vryspraak ontvang en is gered van die die dood. Die dag toe dit donker word op Golgotha, het die lig vir ons deurgebreek as verloregaandes! En daarom het elkeen wat in Hom glo die reg om kind van God te word. Paulus se hoogtepunt is dat Christus nie net in ons plek gesterf het nie, maar Hy leef en Hy het opgestaan!! Ons raak soo maklik vas aan die verkeerde dinge op aarde, maar Jesus tree vir jou ook in sodat jy ook kan oorwin. Kom ons probeer om die skeiding wat die verkeerd in ons lewe tussen ons en God bring uit die pad te probeer kry. We serve a miracle working God! Mag God ook gee dat jou week geseend sal wees....Amen!
Posted on: Mon, 05 Aug 2013 03:14:26 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015