Skoene van gister.....Al is jou spore vergete,al is jou sole - TopicsExpress



          

Skoene van gister.....Al is jou spore vergete,al is jou sole verslete,al is jou pad lank en swaar die skoene moet jy dra,jou verlede klou verbete aan die veters van jou gewete,maak jouself los van jou gisters,dis verby.Leef vir vandag want dis al wat jy het,as die lewe of mense jou al onderstebo gestamp het,sal jy weet hoe moeilik dit is om jou ou skoene van gister uit te trek en met nuwes verder te stap.
Posted on: Sun, 18 Aug 2013 07:08:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015