Skryf die volgende datums in jou dagboek: Vrydag 2 Augustus: - TopicsExpress



          

Skryf die volgende datums in jou dagboek: Vrydag 2 Augustus: Kenmare Skouspel (Personeelkonsert!), Kunsuitstalling, Persiese Matte, Kwela-Tronkprojek (Juf Elsabe). Saterdag 3 Augustus: Kenmare Skouspel-Fees! Heeldag vermaak en stalletjies! Almal welkom - dit gaan vet pret wees! Daar gaan kunstegroepe van oraloor kom deelneem! Kom ondersteun ons asseblief, veral met die personeelkonsert. Sien die personeel, soos nog nooit van tevore!!
Posted on: Thu, 20 Jun 2013 08:24:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015