Soms gaan n mens se hart uit na iemand wat volgens jou mening - TopicsExpress



          

Soms gaan n mens se hart uit na iemand wat volgens jou mening sukkel. Dit beteken nie jy is reg nie. Daardie persoon beskou hom of haar dalk glad ie dat hy/sy sukkel nie. Kinders steel mens se harte sonder om dit te demand, en dis waarom ons dit so maklik gee. MAAR as jy die vermetelheid het om n kind se hart te misbruik vir jou eie gewin is jy regig van die laagste mentaliteit op die aarde. Jy is aan die einde van die dag wie jy is omdat jy jouself soontoe geneem het en nie agv n lewensmaat wat jou gelos het, iemand se afsterwe of die finansiele posisie waarin jy jouself bevind nie. As jy geneig is om te lieg as deel van jou daaglikse bestaan, dan kan jy steel ook, selfs al is dit die illusie van n kinderhart!
Posted on: Wed, 11 Sep 2013 06:39:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015