Soms wonder en vrae ons so baie hoekoms en waaroms, en dan begin - TopicsExpress



          

Soms wonder en vrae ons so baie hoekoms en waaroms, en dan begin GOD die legkaartstukkies aan mekaar sit. En jy wonder wat was die doel, hoekom vir iemand op my pad sit en dan my uit die persoon se lewe neem, om net te hoor daar die persoon kan dalk nie meer met ons wees nie, dan wonder jy weer was ek nie goed genoeg om dit saam met die persoon deur te gaan nie. Sal ons ooit weet dis die vraag, maar een ding is verseker die persoon sal altyd in haar hart n plekkie he, maak nie saak wat jy maak of doen, sy gee nog steeds om wat met jou gebeur. En sy bid elke oomblik vir jou, sy weet daar lans jou staan iemand anders, en as sy die wild kos gee in die aand dan weet sy jy is in gees ook daar. Sterkte dink aan jou, en jy is in ons gebede elke dag.
Posted on: Wed, 11 Sep 2013 03:58:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015