Sport Afkondigings vir die week •Die volgende persone asb kom - TopicsExpress



          

Sport Afkondigings vir die week •Die volgende persone asb kom betaal julle serpe en beanie : Wouter, PC, Wian, Marnus F •Rugby oefening vind vanaand en Donderdag aand plaas 19:30 op die E veld daar is nie Woensdag rugby oefening weens SR Swete wat plaasvind in die ontspanning saal. Almal moet teenwoordig wees. Vrydag speel die 2de span teen La 1 so manne julle moet asb by die oefening uitkom. •Hokkie oefening vindplaas Donderdag 20:30 op Astro A •Hou posters dop vir basketbal proewe basketbal begin die 12 Aug.
Posted on: Tue, 30 Jul 2013 10:50:23 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015