Stukkie uit Angus Buchan se boek: ‘n Mosterdsaad. “’n - TopicsExpress



          

Stukkie uit Angus Buchan se boek: ‘n Mosterdsaad. “’n Ambassadeur vir Jesus Christus” “Die Here het sy oe oral op die aarde…” 2 Kronieke 16:9a. Vanoggend roep die Here jou, my liewe vriend. Sy oe is oral op die aarde sodat Hy die kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou. Is jy een van daardie mense wat vandag se: “Here, ek wens U kon my gebruik…” Die Here se vir jou: “Ek roep jou.”
Posted on: Tue, 12 Nov 2013 05:53:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015