Toe Naas nog gespeel het, was ons altyd vies as hy nog skepskop of - TopicsExpress



          

Toe Naas nog gespeel het, was ons altyd vies as hy nog skepskop of pale toe skop as die Bulle of die Bokke reeds ver voor is, maar deesdae sit te veel spanne hulself onder druk deur dit nie te doen nie. WP het gister 9 skoppunte nie geneem nie en Griekwas sodoende in die wedstryd gehou tot die einde. Ek hoor gister die TV kommentator sê net 11% van die strafskoppe wat hoekvlag toe geskop word, loop op drieë uit. WP het maar 35% balbesit gehad en beide hulle drieë is uit gebroke spel gedruk, so dalk moet hulle maar die punte vat en seker maak hulle wen. Elke rolmaal werk nie.
Posted on: Sun, 25 Aug 2013 06:23:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015