Trudie Odendaal Hallo klets Maaitjies. Ek lank gedink om hier oor - TopicsExpress



          

Trudie Odendaal Hallo klets Maaitjies. Ek lank gedink om hier oor teskryf. Jul weet soms as mens op laagste jou le sal mense jou uitbyt. Ek dink so baie aan die film Zorba The Greek. Al wat ek vra moet nooit maar nooit jul beginsels prys gee en dink dit sal beter gaan. Die wereld draai om sy as en dit hou nie op. Net so kry jy mense wat nooit sal op hou om ander te benadeel. Hul kan nie leef daar sonder. Dit vir hul n speletjie om ander mense se gevoelens rond te slinger. Dan kry jy die soort wat beloftes maak wat soos mis voor die son verdwyn wanneer dit hul pas. En jy le verbrysel en moet maar weer opstaan. Wat ek se dit hartseer. Moet nie die mens vertrou. Jou vertroue moet in God wees. Ons doen soms verkeerd en weet nie waarom. Vergewe jou self daarvoor en gaan net aan met jou lewe. Die mens is baie selfsugtig. Meeste veer net hul eie nessie. Gaan na die mier sien jou wee en word wys. Ek se net vandag KARMA. Glo wat ek se jy sal gaan rekenskap gee. As iemand wil he ek moet vir jou bid ek sal dit doen. Ek gaan vanaand weer na n tempeltjie,
Posted on: Tue, 23 Jul 2013 07:24:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015