Uitklophou! n hou wat onverwags na jou toe kom en jou van jou - TopicsExpress



          

Uitklophou! n hou wat onverwags na jou toe kom en jou van jou voete afslaan. Die Here kom vanmôre na jou en my toe en omstandighede van die lewe het jou onverwags en onkant gevang en jou van jou voete af geslaan soveel so dat jy dit die minste verwag het. Maar daar is vandag n Kampioen aan jou kant,wat Sy hand na jou toe uitsteek en jou weer sal ophelp om weer aan te kan gaan in die lewe. Dinge gebeur om ons menswees te stop en partykeer is die pyn so onbeerlik dat net gebed en tyd saam met God jou alleen kan heel maak en emosioneel kan herstel... Wanneer jy so n uitklophou beleef,weet dit dat jy nie alleen is nie,want Jesus is daar om jou op te tel en weer heel te maak. Jesus seen jul ryklik...
Posted on: Sun, 01 Sep 2013 05:26:29 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015