Update: Nog steeds in die icu. Sit nog met die suurstof. Sê vir - TopicsExpress



          

Update: Nog steeds in die icu. Sit nog met die suurstof. Sê vir Connie hy voel nie vandag lekker nie. Hy raak aan die slaap op die stoel en dan praat hy van goed wat hy droom of sien. Suster sê darn hy is rustig gewees kaasnag maar ek dink hy het n slaappil gekry. Soek vanmiddag net die pen en papier want hy moet n verslag skryf oor die masjien(?). Dink die een waarop hy sy longe oefen. Lief julle almal en dankie vir die gebede xxx
Posted on: Fri, 05 Jul 2013 15:38:37 +0000

Trending Topics



xt" style="margin-left:0px; min-height:30px;"> The Houston Bar Associations 2014 Judicial Candidate Qualification

Recently Viewed Topics




© 2015