Vader dankie vir nog ‘n dag om te kan intree in gebed en vir U - TopicsExpress



          

Vader dankie vir nog ‘n dag om te kan intree in gebed en vir U genade so onbeskryflik groot. Dankie Here, vir nog ‘n dag om siele te oes vir U. Dankie Here, vir nog ‘n dag om so te kan lewe dat mense kan jaloers raak op U teenwoordigheid in ons. Dankie Here, dat die smagting na meer van U so intens raak binne in ons, dat di tons hele lewe vul. Dankie Here, dat al leef ons elke dag in die wêreld, ons honger al hoe meer raak om in U Woord te kan leef. Amen
Posted on: Fri, 05 Jul 2013 06:18:53 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015