Vader ek glo die wat U nie dien nie is eiewys volg hulle eie kop - TopicsExpress



          

Vader ek glo die wat U nie dien nie is eiewys volg hulle eie kop het nie selfvertroue nie Vader ek bid vir hulle en vir die met haat kwaad en bitterheid in hulle elkeen wat blind is Vader ruk asb die skille v hulle oe af sodat hulle U sal sien Vader sit in hulle n begeerte om U te dien en werklik te volg Breek asb elke mag vd duisternis om hu lle Vader en breek asb magte van verslawing Dryf asb demone uit Vader
Posted on: Sat, 28 Sep 2013 17:14:56 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015