Vader in Jesus Naam kom ek na U toe. Dankie dat u vanmore my gebed hoor. Ek kom en bind die gees van hoogmoed,eie ek,trots,skynheiligheid,verdeeldheid,jaloersie,passiwiteit,kritiek,onenigheid,liefdeloosheid,onvergewendsgesindheid en elke gees wat nie van U is nie en ek ontbind die gees van vrede,vergifnis,liefde,nederigheid,eensgesindheid,vrymaking van elke sonde wat ons gebind hou. U is El-Shaddai MEER AS GENOEG GOD
Posted on: Fri, 05 Jul 2013 23:42:56 +0000
Trending Topics
Recently Viewed Topics
© 2015