Vader my gebed vanmore is dat U Linda op U skoot sal tel. Here hou - TopicsExpress



          

Vader my gebed vanmore is dat U Linda op U skoot sal tel. Here hou haar styf vas en loop U die pad vandag vir haar. Vader vertroos U haar al is daar soveel vrae. Gee dat sy vandag en elke dag haar oë op U sal hou. Here ons as mens het nie woorde vandag nie. Ons kan en wil ons nie in so iets in dink nie. Here maar U verstaan en U weet waardeur Linda gaan. Hou haar styf vas Here. In Jesus naam. Amen.
Posted on: Wed, 24 Jul 2013 07:17:33 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015