Vader,vanaand wil ek Lizzie U kom dankie sè,dankie vir ñ dag vol - TopicsExpress



          

Vader,vanaand wil ek Lizzie U kom dankie sè,dankie vir ñ dag vol vreugde,liefde en vrede. Dankie vir nuwe horisone,dankie dat U my en ons verseker dat dis die begin van net die beste wat U instoor het vir ons. Vader dankie vir een en elk op ons lewenspad. Here wil ek kom sè,elkeen kom na U met ñ verwagting,maar U is Almagtig. Vader,vanaand sit ek en ons,ons hande in U Hand,dat U ons lei. Heer en Meester,ek bring elke jongeling na U Altaar,wees U vir hul ñ God van nabyheid,Vader kom smeek ek,red hul kosbare siele,laat toe dat hul ñ lig wees vir die wèreld,gebruik hul vir U werk,Vader,hul is die leiers van more. Heer,netso bring ek elke oue van dae,sieke na U,raak U hul aan,van hul hoof tot hul voetsole,genees U hul. Bewaar en beskerm U hul asseblief Vader. Here wil ek vra,smeer U my hoof vet met olie. Vader,salf my,olie my,netso een en elkeen vanaand. Here vanaand bring ek Joe van der Berg voor U Altaar en Voetebank,Vader,U is bekend met Sy gemoedstoestand,wat hy deur maak,maar kom,kom,kom raak hom aan vanaand Liewe Heer,gee hom gemoedsrus. Vader netsoos ek en baie van ons op U vertrou vir Bonatuurlike Deurbrake in watter opsig ookal en aspek van ons lewens. Vader,vir Humble Beginnings en die nasie in my aspek. Vader,dankie dat U in elkeen se behoeftes gaan voorsien. Dankie vir U Genade groot. Here dankie dat U my en ons grondgebied verbreed. Vader vanaand spreek ek dat daar sal lig wees waar donkerte en duister is,finansies in situasies waar daar geen is,kos in koskaste wat leeg is,selfs yskaste en vrieskaste,lewe waar dood is. In die Magtige naam van Jesus. Staan op en loop! Lord i call for Restoration and Revival in Your Church. Vader dankie dat U my gebede en versoeke beantwoord. Dankie vir U Guns op my lewe. Your Favor and Mercies are more than enough Lord. Your Grace is sufficient. Lord i decree and declare LIFE! In the Mighty Name of Jesus! I speak LIFE. Lord thank you for using me,thank you for making me a vesel for Your Work and Kingdom. Thank you for allowing me to spread light,thank you for Your Light that is a Lamp unto my feet and a light unto my path. Thank YOU for moulding me as Your own way. Dankie dat U ons Pottebaker is,en ons die klei. Dankie dat ons met ons kinders,kleinkinders,vriende en familie se laste na U kan vlug. Dankie dat ons biddend is en bly voor U . Vader,netso bring ek ons land Suid-Afrika voor U Altaar,Voetebank,kom,kom,genees ons land,spreek U tot ons leiers maak U hul attend op U en gee U hul rigting,bestuur U hierdie land en boot. Lord let us stay focus and Kingdom minded. Allow us to reach one and teach one. Touch lives and love one another. Thank you for keeping us in the Palm of Your Hands. Thank You for Manna. In Jesus Mighty Name.
Posted on: Sat, 05 Oct 2013 21:22:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015