Vandag gaan my status aan 2 bje spesiale dames Jenay Maarman– - TopicsExpress



          

Vandag gaan my status aan 2 bje spesiale dames Jenay Maarman– 21ste verjaarsdag op 17 Augustus 2013 Jenay die mees belangrikste jare van jou lewe begin nou. Op hierdie ouderdom wil jy nou onafhanklik wees maar jy moet nooit vergeet hoe jy hier gekom het nie-onthou net dis deur die liefde en geduld van almal jou gesin, jou familie en vriende wat jy vandag is waar jy is, wees dankbaar vir hul en wees dankbaar dat jy geseënd is met nog ‘n lewensjaar.My kind wens jou al die geluk in die wêreld toe en geniet jou lewe deur dinge te doen wat jou sal gelukkig maak. Jadene Maarman- 17 op 19 Augustus 2013 ‘n Pragtige dag gevul met gelukkige oomblikke vir jou my Jadene. Onthou daar is net een jy in die hele wêreld – een unieke persoon met jou spesiale eienskappe. Mag jy altyd jou hart volg met die wete dat die mense wat jou liefhet en in jou glo altyd net die beste vir ‘n wonderlike kind soos jy wil hê. Gelukkige verjaardag.
Posted on: Mon, 19 Aug 2013 09:10:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015