Vandag will ek my innige meegevoel beteug met die heen gaan van - TopicsExpress



          

Vandag will ek my innige meegevoel beteug met die heen gaan van alle SPRINGBOK moed.....Kyk daar is nog baie Wilds Biltong oor vir die wat nog wil hê.... Maar ook in die ander kant wil ek sê VIVA ALL BLACKS VIVA julle kan volgende jaar weer so maak want die groen mense sê hulle geniet nogal hul biltong. Ek het hulle belowe ons gaan biltong invoer volgende jaar vanaf die Aussies.....so hulle hoe nie n fund te stig vir die red van die Springbok nie......Lekker dag...
Posted on: Mon, 07 Oct 2013 07:10:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015