Vanoggend is by vere my gunstelling Maandagoggend!!! Reen en seen, - TopicsExpress



          

Vanoggend is by vere my gunstelling Maandagoggend!!! Reen en seen, hoe kan ek dan nou nie smile nie. Al my Gobabis kliente, ek is net tot Woensdag by die salon, as jul nog ietsie wil laat doen, ek het redelik nog plekkies oop deur die loop van die dag, al my aandjies propvol. Skakel my gerus: Loritzma 081 386 2544. GEDAGTE VIR DIE WEEK: VOLMAAKTHEID word bereik, nie wanneer daar niks meer is om by te voeg nie, maar wanneer daar niks meer is om weg te neem nie (Antoine de Saint-Exupery)
Posted on: Mon, 21 Oct 2013 05:45:18 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015