Vanoggend saam met Cobus Rossouw, Anneke Rossouw, Heleen Rossouw, - TopicsExpress



          

Vanoggend saam met Cobus Rossouw, Anneke Rossouw, Heleen Rossouw, Annalene La Grange, Barry La Grange, Doreen Swart, Frank Duvenage en Ruben La Grange, die jaarlikse familiedag by Zonderwatergevangenis deurgebring. My vriend Adriaan reeds 10 jaar daar saam met Adam Woest. Die kuier saam met die 2 was weereens verrykkend . Net weer besef , iemand wat sy straf uitdien verdien n 2de kans ....miskien n 3de of 4de .....wanneer hulle eendag uitstap by daardie deure.
Posted on: Sat, 21 Sep 2013 18:38:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015