Vanoggend swaarmoedig. Gedink aan al di baklei in ons land. Wil - TopicsExpress



          

Vanoggend swaarmoedig. Gedink aan al di baklei in ons land. Wil weghardloop as ek aan verkiesing dink. Strikes. Leuens. Ons land wat ten gronde gan. Toe besef ek. Ek kan en moet kies wat ek dink. Ek moet n ander werklikheid kies;Dat God ewig is. Dat di hele aardse bestel sal verbygaan maar dat God se kinders in Hom ge-anker is,vir ewig.Aan alles wat Hy vir my en di kinders doen. Dat daar egte,gawe mense is.
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 09:16:41 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015