Veilig by die huis van n baie lekker Reunie in Reitz.Eerstens baie - TopicsExpress



          

Veilig by die huis van n baie lekker Reunie in Reitz.Eerstens baie dankie aan ons Hemelse Vader wat ons soontoe en terug op die pad bewaar het en so baie van ons nog gespaar het om mekaar na soveel jare weer te sien.Dan aan Elmarie en haar familie wat alles gereel het en elkeen wat een of ander bydrae tot die Sukses van die Reunie,sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.Almal wat daar was baie dankie dit was heerlik om julle weer tesien en ons het baie lekker gekuier.Die wat ek nou nie tag ek sal julle soek en invite op FB sodat ons kan kontak behou.Die van julle wat nie daar kon wees nie ons het julle gemis Sal later foto" posit.
Posted on: Sun, 18 Aug 2013 13:35:15 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015