Verlede jaar het ek een van daai son panele laat instaleer en - TopicsExpress



          

Verlede jaar het ek een van daai son panele laat instaleer en vandag bel die kontrakteur my en gaan gal af oor hy dit al n jaar terug instaleer het maar nog geen betaling ontvang het nie. Nou kyk ek mag blond wees maar ek is nie dof nie. Ek onthou woord vir woord wat die verkoopsman gese het en ek herhaal dit toe ook vir die ou en se: "Jou verkoopsman het gese dat die panele is so cool hulle sal binne n jaar vir hulle self betaal, soooo dis nou n jaar dan moes hulle mos nou al klaar betaal het" daar was net doodse stilte aan die ander kant van die lyn so toe sit ek maar die foon neer. Ek dink hy voel seker nou soos n idioot.
Posted on: Tue, 25 Jun 2013 10:21:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015