Vertrou ten volle! As die lewe jou druk en jy voel te moeg om - TopicsExpress



          

Vertrou ten volle! As die lewe jou druk en jy voel te moeg om verder te stry buig jou knieë en vind rus by God, gee jouself aan Hom oor vertrou Jesus om jou hand te neem jou op te tel en te dra, God se beloftes staan vir altyd vas, al voel dinge vir jou menslik onmoontlik weet jy net verseker dat by God is alles moontlik, Hy hou selfs die hele wêreld in die palm van Sy hand vas, wees soos Dawid en word n oorwinnaar met God in jou lewe *minks*
Posted on: Thu, 05 Sep 2013 10:17:45 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015