Vryburger.... In ’n TV debat van Kyknet, genaamd Dagbreek, het - TopicsExpress



          

Vryburger.... In ’n TV debat van Kyknet, genaamd Dagbreek, het die behoudende Sunette Bridges die ultra-linkse Harald Pakendorf ’n afgedankte loesing gegee, deur hom te oorspoel met basiese feite oor die volksmoord wat plaasvind. Haar ander twee spanmaats het hard probeer om plaasmoorde te beskryf as gewone misdaad of nog beter as die dade van arm mense wat net honger is! Dit klink logies! As ek honger is stap ek ook mos kombuis toe, skakel ‘n stoofplaat aan, kook solank die ketel en dan gryp ek die eerste persoon van alternatiewe skakering wat by my huis verbyloop, brand sy wang op die stoofplaat tot sy voete vuiste maak, gooi die kookwater in sy keel af en druk sy hande in die voedselversapper en vat sy selfoon. Dan voel ek heeltemal versadig! In die woorde van Oom Eugene: Jy moor nie omdat jy honger is nie, jy moor omdat jy ‘n barbaar is!
Posted on: Thu, 31 Oct 2013 06:30:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015