WIE? Wie bepaal jou baan Arend wat hoog bo sweef ? Wie het jou - TopicsExpress



          

WIE? Wie bepaal jou baan Arend wat hoog bo sweef ? Wie het jou vlerke so perfek volmaak geweef ? Olifant trompetter in die bos Wie besluit wat jy vat en wat jy los? Son, maan en sterre in hul wentelbaan Wie het besluit hoe en waar hul sal gaan? “LAAT DAAR LIG WEES” en daar was Wie het mannetjie en wyfie bymekaar laat pas? Wie het die goud in die grond gegiet? Vir die nagtegaal geleer sy lied Wie gee lewe aan ‘n doring boom? Op SY eie hoof ‘n pynlike kroon Wie het bepaal die seisoene se tyd? Pole geplaas Noord en Suid ? Wie gee aan die mielie sy groei ? Gaan vir Satan duisend jaar vas-boei In die baarmoeder het HY jou geweef Wanneer HY weer kom sal jy sidder en beef SO geskryf HY gaan weer op die wolke kom Kniel NOU voor HOM o wees nie dom ~ Dré ~ (03-04-2013)
Posted on: Fri, 20 Sep 2013 06:12:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015