Wanneer ek in my gebede aan julle dink,bid ek dat die God van ons - TopicsExpress



          

Wanneer ek in my gebede aan julle dink,bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus,die Vader aan wie die heerlikheid behoort,deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom so aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken.Ek bid dat Hy julle geestesoe so verhelder dat julle kan weet watter hoop Sy roeping inhou,en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het,en hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy uitoefen en ons wat glo.Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die Hemel aan Sy regtehand laat sit het.
Posted on: Thu, 25 Jul 2013 08:13:17 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015