Weet jy ek nou moeg!! So kom ek stel my mooi voor aan almal! My - TopicsExpress



          

Weet jy ek nou moeg!! So kom ek stel my mooi voor aan almal! My naam Angelique Farrell en is nou van Heerden!! Aan gename kennis! My ma Elize en Andrew!! Hul die beste ouers!! Nie dat hul toe laat dat ek is soos ek is nie,maar dat hul my AANVAAR soos ek is!! En dis al wat tel vir my in die lewe is wat daai 2 mense van my dink! Niemand anders maak vir my saak nie! Behalwe my 2 ouers en hul die beste!!! Ek het gespuiker voor ek getrou het! Dis nie my ma of pa se skuld nie,dis my eie lewe wat ek gelei het! Maar ek is gelukkig met di 3! En sal my lewe nooit wou anders he nie! En di famili wat agter my staan is oor as genoeg! Ek rook nie ek stook en ek vloek soos n matroos!! Dis wie ek is! As jul dit nie like nie,moet dan nie maar dn los my uit! Hou op jul skein heilig hou! Want ek doen nie! Ek gaan nie maak wie ek nie is nie! Net om jou lewe makliker te maak nie! Dis my lewe en ek love my lewe net soos hy nou is!! So asb. Gaan aan jy met joune en ek gaan aan met myne! So eenvoudig soos dit! En as jul nie van my hou nie of nie aanvaar nie asb delet my! Sal ons almal so veel kak spaar!!! Dankie!
Posted on: Wed, 26 Jun 2013 10:51:00 +0000

Trending Topics



v>
I might not look like what Im going through, or where Ive
God said you were getting tired and a cure was not to be . So he
HERBIE HANCOCK / FODAY MUSA SUSO Village Life 1985 AMG Review by

Recently Viewed Topics




© 2015