Weet vandag dat nie een van ons ter wereld toevallig of net agv - TopicsExpress



          

Weet vandag dat nie een van ons ter wereld toevallig of net agv ons ouers se liefde hier op aarde is nie. Dankie Here en dankie CSElspark vir die boodskap van vanoggend dat God reeds met die voortlegging van die aarde n plan met elkeen van die mensdom gehad het. Sy wil wat in ons lewens moet voortspruit. Mag elkeen van ons die roeping van Hom wat ons in ons moeder se skoot aanmekaar geweef het ontdek en besef dat wat in ons is groter en meer werd is as wat ons van onsself dink. EK EN JY IS VIR GROTER DINGE GEROEP AS WAT ONS BESEF!!!!
Posted on: Sun, 23 Jun 2013 09:39:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015