Welkom aan die nuwe "likes". Onthou om julle vriende en familie - TopicsExpress



          

Welkom aan die nuwe "likes". Onthou om julle vriende en familie ook na die page te verwys. Baie opgewonde oor alles wat so mooi in plek val. Bestellings gekry vir mense wat "off-cuts" by ons koop om Mosaic mee te doen! n Nuwe huis se glas gedoen. n Klompie kwotasies is uitgestuur, wag nou net vir die "go-ahead" daarop. Die Besigheid is ook nou SAGGA-registered! Hoop almal het n great dag en week!
Posted on: Thu, 19 Sep 2013 11:07:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015