Well done op Elsburg se spanne wat die naweek VUT gespeel het Die - TopicsExpress



          

Well done op Elsburg se spanne wat die naweek VUT gespeel het Die eerstes wen 32-25 Die Tweedes wen 36-7 Die u/21 was ongelukkig op die einde om te verloor teen VUT Well done aan almal en dankie aan almal wat ons geondersteun het dit was awsome om so baie mense daar te sien. Komende game is teen Vaal Vikings tuis die naweek kom support ons as n gesin daar is boerewors rolls en heerlike goedjies te koop. Sien julle daar!! :)
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 08:52:43 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015