Wella Kapella wie kan Stagilie Foendella! Ek het ge-fokken weet ek - TopicsExpress



          

Wella Kapella wie kan Stagilie Foendella! Ek het ge-fokken weet ek gaan somehow fokken luck strike! Lees my fokken lippe wat se my phone se sms"Mr Michealle you just won the 2010 World Cup grand price a whopping 50, 00000 dollars! Pleeze confirm your ID Number to collect your winnings from York Banking Consultative Inc. Ek gee julle fokkol van my dollars nie! Al kan die fokken bankmense nie my van reg spel nie, is fokkol haai nie. Al spel hulle please verkeerd is nog steeds fokollie! En ek let op hulle spel prize price is nog steeds fokkollie, ek is n fokken Coloured Millionaire! So fok almal! Ek fokken move die weekend al Summerstrand toe, fok die Northern Areas en hulle gangsters! Ek moer nou al die aanmaak cooldrinks innie drains, fok dit! Ons suip net Diet Coke! Fok taxis ook, ek ry nou cabs! Fok kool kos, ons vreet somme vanaand al Kentucky! Ons praat ook nie meer Afrikaans nie, fok Afrikaans, ons praat net ra-ra-ra engels! ek is ook nie meer n Coloured nie, fok Coloured mense, ons is nou Europeans!
Posted on: Fri, 14 Jun 2013 11:27:40 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015